Kunstenaars

Portfolio

Sharoney was MUSE se heel eerste kunstenaar. Haar treffer, EEN KEER doen reeds ongelooflik goed op radiostasies landswyd. Sy gaan nog groot...
Lumé se eerste enkelsnit 100 000 Love Songs is in Augustus 2016 vrygestel. Die musiek video was geskiet in Maboneng in sentraal Johannesburg....
Die eerste single deur Daniel Mitton, Welkom by die Huis is nou beskikbaar op iTunes
Pieter Steyn is gebore in George en het skoolgegaan by Laerskool George-Suid en Hoërskool Quteniqua. Hy het sy naskoolse studies voortgesit by die...
Muse Productions het pas Sharoney se debuut-vollengte album klaar gemaak en die is eersdaags op die rakke. Kyk uit vir Sharoney se: IN ONS FAIRYTALE!
Hier is dit nou: Kerry Lee - Muse se splinternuwe kunstenaar - se nuutste musiekvideo! Begin uitluister op radio ook binne die volgende twee weke vir...

Pages