Platinum

  • 2 Oorspronklike Liedjies
  • Professionele ateljee opname
  • Musiek Video
  • Volledige fotosessie
  • Professionele Stilering
  • Kunstenaar branded DVD & beta-cams
  • 50 Samplers vir radiostasies
  • Verwysings na platemaatskappy
  • Volledige kunstenaarspakket

Goud

  • 1 Oorspronklike Liedjie
  • Professionele ateljee opname
  • Musiek Video
  • Volledige fotosessie
  • Professionele Stilering
  • Kunstenaar branded DVD & beta-cams
  • 50 Samplers vir radiostasies
  • Verwysings na platemaatskappy
  • Volledige kunstenaarspakket

Silwer

  • 1 Oorspronklike Liedjie
  • Professionele ateljee opname
  • Musiek Video
  • Volledige fotosessie
  • Professionele Stilering
  • Kunstenaar branded DVD & beta-cams
  • 50 Samplers vir radiostasies
  • Verwysings na platemaatskappy
  • Volledige kunstenaarspakket

Inligting oor die Proses

Skryf & Opneem 01

Die oorspronklike liedjies word geskryf deur Suid-Afrika se top liedjieskrywers, wat by jou persoonlikheid en styl pas. Hugo Ludik sal beheer neem van die keuse van skrywer en die skryfproses om te verseker dat jou liedjies van top gehalte is.

Meng & Meester 02

Die oorspronklike liedjie sal opgeneem word deur van die BESTE vervaardigers in die land. Hierdie vervaardigers word ook deur die top kunstenaars in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf gebruik. MUSE Productions sal die liedjie(s) op ‘n CD sit en ‘n voorblad druk (van die fotosessie af. Sien punt 4 onder) vir die CD, met al die inligting van die kunstenaar aan die binnekant.

Musiek Video 03

‘n Musiekvideo vir EEN van jou oorspronklike liedjies. MUSE Productions werk saam met Fathom Media vir die skiet van musiekvideos. Fathom se werk is van top gehalte en van die beste in die land. MUSE Productions sal die musiekvideo in twee formate op ‘band’ sit, naamlik: Beta-cam en DVD, en ingee by Kyk-Net (wat insluit: Jukebox, Kyk-Net musiek, Ontbytsake). By beide die kanale sal ‘n raad sit wat besluit of die video goedgekeur of afgekeur gaan word. MUSE Productions sal ook, indien die kunstenaar dit versoek, die video op Youtube laai. Om die kwaliteit van Fathom Media se werk te sien, gaan kyk gerus na hulle webtuiste.

Fotosessie 04

‘n Volledige fotosessie sal gedoen word. Die foto’s sal in ‘n portfolio saamgesit word en die voorblad van die CD sal uit een van die foto’s gekies word. Fathom Media is verantwoordelik vir die fotosessie. As grafiese ontwerpers is hulle verantwoordelik vir verskeie kunstenaars in die bedryf se foto’s en het tot dusver al ADAM se foto’s en ontwerpe gedoen. Om die kwaliteit van hulle werk te sien, gaan na FATHOM MEDIA.

Stilering 05

Vir beide die musiekvideo asook die fotosessies sal jy voorsien word van jou eie persoonlike stileerder. MUSE Productions maak gebruik van net die beste professionele grimmeerkunstenaars en stileerders wat jou die ‘make-over’ van ‘n Superster gaan gee!

Bemarking 06

Muse Productions sal jou musiekvideo op DVD en Beta-cam band sit en dan persoonlik uitstuur na onder andere: Kyk-Net, vir hulle gebruik op hul verskeie programme.

50 Samplers 07

Online Exposé 08

Vir beide die musiekvideo asook die fotosessies sal jy voorsien word van jou eie persoonlike stileerder. MUSE Productions maak gebruik van net die beste professionele grimmeerkunstenaars en stileerders wat jou die ‘make-over’ van ‘n Superster gaan gee!

Netwerking 09

Muse Productions sal jou musiekvideo op DVD en Beta-cam band sit en dan persoonlik uitstuur na onder andere: Kyk-Net, vir hulle gebruik op hul verskeie programme.

Mediapak 10

Laastens, en mees belangrik vir die kunstenaar, sal MUSE Productions ‘n kunstenaarpakket saamstel bestaande uit: liedjie(s) opgeneem op CD, ‘n musiekvideo, en al die foto’s geneem. Hierdie pakket is dan die ‘gereedskap’ wat jy benodig om aan te klop by enige platemaatskappy in die land en sodoende jou eerste en grootste stap in die musiekbedryf te neem.